What people say
“Ons het dit almal geniet en sal graag weer wil kom! Dit was ‘n heerlike naweek in ‘n lieflike, lekker outydse huis sonder fieterjasies en te veel moderne versierings. So lekker om net in ‘n lekker ou leefhuis te kon kuier wat nie soos ‘n opgesmukte gastehuis voel nie! Dit is ‘n heerlike leefhuis reg op Heroldsbaai se strand. Doen jouself n guns en gaan kuier daar! Al wat ek sou wou verander, is om ‘n vuurherd in die sitkamer in te sit!”
“Wou ‘n naweek wegbreek saam met my familie. Heroldsbaai was ‘n wonderlike ondervinding en sal dit verseker by enigiemand aanbeveel. Baie dankie aan almal wat ons verblyf ‘n wonderlike ondervinding help maak het.”
“Perfek geleë! Huis (boonste deel) is perfek geleë vir ‘n strandvakansie, het ‘n lekker kuier-area en is goed toegerus.”
“So naby aan die see - ONGELOOFLIK! Dit was heerlik om so naby aan die strand te kon bly. Met klein kindertjies wat vroeg al op die sand wil speel, was dit ideaal. Ons sal GRAAG weer daar wil gaan uitspan.”
“
Oupa se Pitte
What's in a name
This very special, renovated beach house (aptly named Oupa se Pitte) has been in our family for over 40 years - thanks Grandpa Loots for the investment that you made so many years ago! It is ideally situated on the beach front, with only the beach between you, the sea and the rocks.